Vuur en Geur - Chilli Mastery
Ontdek die wereld van chilli soos jy dit nog nooit beleef het nie. Vuur en Geur - Chilli Mastery neem jou op 'n smaakreis van saad tot sous, van tuin tot tafel, van bottel tot besigheid. Deur Mark en Bianca Clack
R250.00
Hierdie unieke publikasie kombineer:
*Die storie agter Maximum Capsicum
*Die geskiedenis en kultuur van chillies
*Praktiese kennis oor variëteite en hitte vlakke
*'n Ryk versameling resepte, souse, marinades en eksperimente
*'n Ware passie vir ambag, smaak en vuur

