Wat Ons Doen

Ons bied ’n volledige reeks publikasie- en skrywersdienste aan:

Manuskripontwikkeling - Ons help om jou manuskrip te verfyn en gereed te maak vir publikasie.

Redigering en Proeflees - Professionele taalversorging, grammatika, spelling en inhoudsredigering.

Boekuitleg en Formatering - Netjiese uitleg vir drukwerk

Omslagontwerp - Kreatiewe en professionele boekomslae wat jou boek laat uitstaan.

Drukwerkbeplanning

ISBN-registrasie.

Digbundels en Versamelwerke

Publikasie van poësie, kortverhale, inspirerende skryfwerk en temabundels.

Ons Dienste en Kostes

Basiese Manuskrip Evaluering

Vanaf R350
’n Basiese leesverslag met terugvoer en aanbevelings.

Proeflees

Vanaf R15 per bladsy

Volledige Redigering

Vanaf R25 per bladsy
Afhangend van die manuskrip se lengte en kompleksiteit.

Boekuitleg en Formatering

Vanaf R850

Omslagontwerp

Vanaf R650

Volledige Publikasiepakket

Vanaf R3 500
Sluit gewoonlik in:

  • Redigering

  • Formatering

  • Omslagontwerp

  • ISBN

  • Publikasiegereed dokumente

  • Druk van boek

    Ons vra 'n deposito van minimum R 1 500 en indien nodig kan reëlings getref word vir afbetaling, waarmee ons geen probleem mee het nie.

Let wel: Kostes wissel volgens die manuskrip se lengte, genre en spesifieke behoeftes.

Wat Die Skrywer Moet Doen

Om die proses glad te laat verloop, vra ons dat skrywers die volgende voorberei:

Manuskrip:

  • Tikwerk moet volledig wees

  • Word-dokument formaat

  • Duidelike paragrawe en hoofstukke

Kontakbesonderhede:

  • Volle naam

  • E-posadres

  • Kontaknommer

Kort Biografie

’n Kort skrywersprofiel van ongeveer 50–100 woorde.

Boekbeskrywing

’n Kort opsomming van jou boek.

Omslag Idees

Indien jy spesifieke idees of inspirasie het.

Geduld en Samewerking

Publikasie is ’n kreatiewe proses. Samewerking tussen skrywer en uitgewer help om die beste eindproduk moontlik te skep.

Connect

Join us in sharing uplifting Christian literature.

Kontak

qcpub1@gmail.com

© 2025. All rights reserved.