Stukkies Hemel vir elke dag

Nita Orsmond

R180.00

Stukkies Hemel is 'n maand-vir-maand oordenkings met Bybelse temas soos geloof, hoop en liefde. Die boek bied vir elke dag 'n Bybelvers, gevolg deur 'n kort oordenking en dikwels 'n gebed of toepassing. 
Die lieflike kunswerk roer die hart en siel.

Die taalgebruik is vreindelik en geestelik gevoed ideaal vir vroue(of mans) wat hul geloofsreis doelbewus wil verdiep.

Hierdie boek voel soos 'n sagte stem wat jou elke oggend herinner: God is hier.
Dit is nie net 'n boek om te lees nie, maar een om mee te leef-'n geestelike metgesel.
Dit bied troos in swaarkry, hoop in onsekerheid en vreugde in die daaglikse lewe.

Connect

Join us in sharing uplifting Christian literature.

Kontak

qcpub1@gmail.com

© 2025. All rights reserved.