Onvermydelik
Nita Orsmond
R200.00
Onvermydelik vertel 'n diep en emosioneel gelaaide storie oor verlies, stryd en die menslike siel se soeke na betekenis in tye van onsekere oordeel. Alhoewel die wêreld rondom hulle val is daar 'n hemelse belofte wat wag; die Bruilofsfees van die Lam, waar gelowiges sal triomfeer en saam met Christus vir ewig sal leef.
Die verhaal beklemtoon dat al is die donker dae op aarde onvermydelik, die ware oorwinning le in die geloof en in die hemelse hoop wat nooit vervaag nie.

