Die Beloftemaker
R200.00
Kom ontdek wie Vader is en hoekom jy op sy beloftes kan staat maak. Vader is getrou en is die waarmaker van sy beloftes.
Maar dalk is jy teleurgesteld in God, kom leer om ho weer te vertrou.
Kom ontdek jou identiteit in Christus.
Sukkel jy met gebed?
Weet jy nie hoe om die Woord van God jou eie te maak nie?
Die boek kan jou geloofslewe weer opsoor bring

